Die vervolgdes: Ware verhale van gelowiges se lyding en hoop (Afrikaans Edition)

Die vervolgdes: Ware verhale van gelowiges se lyding en hoop (Afrikaans Edition)
Titulo del libro : Die vervolgdes: Ware verhale van gelowiges se lyding en hoop (Afrikaans Edition)
Fecha de lanzamiento : August 30, 2015
Editor : Lux Verbi

Die vervolgdes: Ware verhale van gelowiges se lyding en hoop (Afrikaans Edition) está disponible para descargar en formato PDF y EPUB. Aquí puedes acceder a millones de libros. Todos los libros disponibles para leer en línea y descargar sin necesidad de pagar más.

Die vervolgdes: Ware verhale van gelowiges se lyding en hoop (Afrikaans Edition)

Gemartel, gekruisig, verbrand en wreed vermoor - omdat hulle Christus as hul Verlosser aangeneem het. Dit is die lot van talle Christene in onderdrukkende lande. In hierdie boek vertel die bekende skrywer Jacqueline Leuvennink aangrypende ware verhale uit die vervolgde kerk. Sy wys hoe Jesus se woorde waar word toe hy gesê het: "Geseënd is julle wanneer die mense julle ter wille van My naam beledig en vervolg en valslik al wat sleg is van julle sê. Wees bly en verheug, want julle loon is groot in die hemel..." Sy gee ook praktiese raad oor wat ons in Suid-Afrika kan doen om die vervolgdes by te staan en waarvoor ons kan bid. Dié verhale is sowel onstellend as inspirerend. Dis pakkende leesstof, maar die boek kan ook met vrug in jou eie stiltetyd of as groepsbybelstudie gebruik word.